{"product_id":"knuppeldik-aan-koningskos","title":"Fit for a King \/ Knuppeldik aan Koningskos","description":"\u003cp\u003eEnglish version of \"Knuppeldik aan Koningskos\"\u003cbr\u003eTried and tested recipes from the ladies of The Pretoria Police Officers' Women's Club\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eAvailable in English and Afrikaans\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie immergroen kookboek verskyn al sedert 1985 en is in 2022 vir 29ste keer herdruk. Nie om dowe neute nie. Maklike en vinnige beproefde resepte. Regtig flatervry!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie resepteboek is deur die dames van die Pretoria Polisie Offisiersklub se kampioenbaksters opgestel. Op sigself spreek elke resep van beplanning en wye insig, want hier het ons met ‘n praktiese resepteboek te doen – nie alleen vir baasbaksters nie, maar ook vir beginners wat hul hand aan die kookkuns wil waag. Opvallend is die deurlopende humor – dit is net so heerlik soos die geregte. Daar verskyn ook kosbare wenke en gedagtes op elke bladsy - dit is net so heerlik as die gereg! Kyk maar net na Knuppeldikkie wat oral sy kop uitsteek en 'n glimlag ontlok.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDit is vandag nogsteeds die fondse wat met hierdie boek ingesamel word. Hierdie fondse is ten bate van die SA Polisiegeriewefonds en die SA Polisiebejaardesorgfonds en word deur 'n Trust beheer.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eVoorwaar 'n spoguitgawe en 'n moet in die kombuis van ieder en elk.\u003c\/p\u003e","brand":"Saarkie Stories","offers":[{"title":"Afrikaans","offer_id":45459019006189,"sku":"9780620086349","price":59.0,"currency_code":"NZD","in_stock":false},{"title":"English","offer_id":45459019038957,"sku":"9780620102186","price":59.0,"currency_code":"NZD","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0473\/4369\/8074\/files\/Knuppeldik-aan-Koningskos-Classic-Recipes-from-Pretoria-Police-Womens-Club-Something-From-Home-NZ.webp?v=1773789514","url":"https:\/\/cumfurtly.com\/products\/knuppeldik-aan-koningskos","provider":"Something From Home ","version":"1.0","type":"link"}